yezifurn.co.za

Die Hoërskool Wonderboom






  1050 Steve Biko Rd, Wonderboom, Pretoria, 0084

  +27123356806

Contacts

1050 Steve Biko Rd, Wonderboom, Pretoria, 0084

http://www.wonnies.co.za/

+27123356806

Send updates or Remove

Description

Die Hoërskool Wonderboom

Benewens ons ingesteldheid op diep menslike waardes beroem Die Hoërskool Wonderboom homself daarin dat dit ‘n skool van geleenthede is. Kinders kan hier na hartelus kies aan watter van die vele aktiwiteite hulle wil deelneem en watter van die wyd uiteenlopende vakrigtings hulle belangstelling prikkel. Kom beleef self die ritme van ons skool en al die geleenthede wat dit bied en kom staan jou plek vol in die hart van Wonnieland.